Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Son sak Weg" deur FERDI GREYLING
"Die Son sak Weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #43015] Di, 29 Mei 2001 14:26
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

DIE SON SAK WEG
Ferdi Greyling

Weg van die growwe groen heuwels
van die Oos-Kaap,
ver na die suidweste
lê die Swartberge.

My hart het op 'n tyd daar gewoon.
Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
wat onder die koeëlronde son hoog rys
in die droë Klein Karoo.

Daar verkoop slinkse boere
Waatlemoene om aan die lewe te bly.
Vorige onderwerp: "Winter" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: "Boplaas het weer toegeval" deur BOERNEEF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:10:39 MGT 2024